Lina Carstens

Lina Carstens
Geboorte (1892-12-06)6 Desember 1892
Sterfte 22 September 1978 (op 85)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lina Carstens (6 Desember 1892 – 22 September 1978) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Der Engel mit dem Saitenspiel (1944), Fireworks (1954), Moartea lui Joe Indianul (1968), en Lina Braake (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy